Originally posted by hopscotchManamerak
I just searched the internet for Brakenjan, the original show was called "Dogtanian and the Three Muskehounds". How did they get from Dogtanian to Brakenjan?? Eish.
En daar was ook absoluut kak soos Doffel, Babbel en Bekkie, op Dinsdae en Donderdae was al die Afrikaans gemors. Ek haat Dinsdae en Donderdae nogsteeds, vir geen ander rede.